ANS
PUPPETS

Kontakpersoon : Ans / Karen
Tel no : (076) 850-3185
e-mail : serfon@lantic.net
English visitors to our site - please send us an e-mail with "PUPPET ENQUIRY - ENGLISH" in the subject line.
It will be our pleasure to then forward this information to you in English !
Gallery : Vroulike puppets Gallery : Manlike puppets Gallery : Ander puppets Gallery : Diere
AMY BECKY CINDY LAURA
OUMA THANDI SHARIDA STACEY
MAMMA MIENKIE CINDERELLA BABY BOO
TOMMY KARL SIPHO PA
REUS OUPA DUDE ABDUL FARMER JO
FUZZ ANGEL DEVIL
JAKKALS CATSO SCRUFFY DOG OINK STALLION PIEP
(ANDER DIERE OOK BESKIKBAAR)
PUPPETS word reeds vir meer as 2000 jaar reeds as ‘n gesofistikeerde manier van artistieke uitdrukking en kommunikasie gebruik. PUPPETS is wonderlike en kragtige hulpmiddels. Kinders is lief vir PUPPETS en daarom kan PUPPETS gebruik word om kinders se aandag te trek en te behou. Jy het nie baie helpers, ‘n groot begroting of ‘n fantastiese verhoog nodig nie.
Al wat jy nodig het is a) om te besef dat PUPPETS baie effektief aangewend kan word en b) jou entoesiasme om te leer en kreatief te wees om al die elemente goed saam te laat funksioneer. Ons deel graag ‘n paar gebruike vir PUPPETS net om jou kreatiwiteit te “spark”. Dit is ideaal vir gebruik in kleiner groepe, maar kan aangepas word om ook geskik te wees vir groter
groepe.
· Gebruik ‘n PUPPET om kinders te groet wanneer hulle in die vertrek instap. As dit kleiner kinders is, maak seker dat dit ‘n vriendelike PUPPET is sodat hulle nie skrik nie.
· Laat die PUPPET afkondigings doen.
· Gebruik PUPPETS om spesiale liedjies te “sing” (mimiek).
· Gebruik PUPPETS om gedragsprobleme te dramatiseer. Moenie daaroor praat nie – laat die PUPPET dit demonstreer.
· Gebruik ‘n PUPPET om geheueverse te leer.
· Gebruik PUPPETS om items vir voorwerplesse in die klas in te bring.
· Gebruik PUPPETS om stories te vertel (ouma/oupa is ideaal hiervoor).
Al ons PUPPETS word handgemaak met baie liefde, sorg en aandag t.o.v.
afwerking en kwaliteit teen ‘n bekostigbare prys.
Al die PUPPETS het sponslyfies en sagte, uitdrukkingsvolle gesiggies.
PUPPETS word hoofsaaklik van spons gemaak en is daarom lig genoeg om agter ‘n skerm te gebruik,
of alternatiewelik as buikspraak-PUPPETS met musiekopnames van liedjies en stories.
PUPPETS se grootte is 40 cm.
PUPPETS met spesifieke karaktertrekke word ook op bestelling gemaak teen geen addisionele koste nie.
(Onthou asseblief dat PUPPETS (net soos mense) elkeen UNIEK is. Geen twee puppets sal ooit 100% dieselfde kan wees nie - hou daarom asseblief in gedagte dat haarkleur, grootte, klere en ander karaktertrekke sal verskil).
Op aanvraag kan ons ook “Blacklight PUPPETS”,
“arm rods”; “kneeling pads” en “mouthpieces” voorsien.
|
U kan ons e-pos met die woorde "PUPPET BESTELVORM" in die onderwerplyn. Ons sal dan 'n bestelvorm en meer inligting aan u stuur.
|
Alternatiewelik kan u ons sms met die woorde "PUPPET BESTELLING" en ons sal u dan telefonies kontak.
(076) 850-3185
|
Hierdie webwerf word met trots aangebied deur :


(click op foto om webwerf te besoek)
EN
DUPLI-KS
* Conversion LP/tape to CD and VHS Video to DVD
* CD / DVD Duplication & Printing
* Wholesale Distribution of CD/DVD Media & Packaging
Tel : (076) 850-3185
Fax : (0866) 55-3126
www.karensfotos.co.za/dupliks.htm
|
|